Landloop 2019

July 11, 2019

Geagte atleet

Hier volg die datums vir die landloopligas 2019:

16 Julie 2019, Dinsdag:
• Liga: 1
• Gasheer: Voortrekker en Woodlands
• Plek: Boksburg Stadion

23 Julie 2019, Dinsdag:
• Liga: 2
• Gasheer: Oosterlig
• Plek: Boksburg Stadion

30 Julie 2019, Dinsdag:
• Liga: 3
• Gasheer: Boksburg High
• Plek: Boksburg Stadion

6 Augustus, Dinsdag:
• Liga: 4. Boksburg Kampioenskappe Verpligtend
• Gasheer: Dr. E.G. Jansen
• Plek: Boksburg Stadion

23 Augustus, Vrydag:
• Liga: D6 Kampioenskappe
• Gasheer: H/S Alberton
• Plek: Rietvlei Alberton

31 Augustus, Saterdag:
• Liga: Gauteng Kampioenskappe
• Gasheer: Phoenix High School
• Plek: Phoenix High School Vereeniging

20-21 September, Vrydag en Saterdag:
• Liga: SA Kampioenskappe
• Gasheer: TBA
• Plek: Nelspruit Mpumalanga

Dit is noodsaaklik dat jy aan drie van die vier ligas deelneem waarvan Boksburg Kampioenskappe verpligtend is en geen mediese brief word op die dag aanvaar nie.

NB!!! Vertrek om 13:45 voor K33 na Boksburg Stadion. Daar sal vervoer na Boksburg Stadion wees maar, jy moet reël dat jy vervoer terug het omrede die bus moet roete ry. Jy mag tydens 2de pouse jou skoolsweetpak aantrek (hou asb by die skoolreëls).

Om diskwalifikasie te vermy moet jou geboortesertifikaat plus ‘n ID foto voor of op 16 Augustus by Juf. Yolanda Pretorius ingehandig word.

Die program vir Liga 1-3 en Boksburg kampioenskappe:
1. 15:00 Dogters 0/14-19 4km
2. 15:20 Seuns 0/14-15 4km
3. 15:30 Seuns 0/16-19 6km

Landloop oefening is Maandae tot Donderdae tussen 14:00 en 15:00 op die A-Veld.

Landloopgroete 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 14, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.