Gebedsversoek:

July 4, 2019

Ons vra asseblief dat almal saam sal staan en hande vat in gebed vir Mnr. Top se vrou Arlett Top.

Mev. Top is baie siek en is nou al vir 6 weke in die ICU by die Arwyp kliniek in Kemptonpark. Sy is gediagnoseer met stadium 4 servikale kanker. Sy het ook al 'n paar operasies ondergaan, as gevolg van verskye komplikasies en wag om met behandeling te kan begin vir die kanker waarmee sy gediagnoseer is.

Ons vra dat almal sal saam staan in geloof en sal onthou van die kragtige werking van gebed. Gaan kyk na Matteus 7:7-8: “Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal kry; klop, en vir julle sal oopgemaak word, 8 want elkeen wat vra, ontvang; en elkeen wat soek, kry; en vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word.”

En in Hebreërs 11: 1: “Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie.”

Kom ons vergeet nie van die Vader se magtige liefde en krag van genesing.

Glo saam met ons vir die pad wat nog voorlê en hou assbelief die familie in julle gebede. 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

Oud-leerlinge presteer vir Southern Kings!

November 8, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

November 15, 2019

November 8, 2019

November 8, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.