Ons innige meegevoel...

June 24, 2019

Hoërskool Dr. E.G. Jansen betuig hulle innige meegevoel met die groot verlies van Benjamin Hattingh se afsterwe. Benjamin was 'n oud-Jansie wat in 2012 gematrikuleer het.

Ons bid vir krag vir die familie, naasbestaandes en vriende in hierdie ongelooflike hartseer tyd. Mag God julle vertroos en styf vashou.

#RusInVrede

Teraardebestelling Besonderhede:

Ons vier sy wonderlike lewe om 11:00 Dinsdag oggend 25 Junie 2019 by AGS Brandpunt, Dehavillandlaan, Impala Park, Boksburg. Koffie/tee sal bedien word by die kerk, na afloop van die diens en teraardebestelling.

Benjamin Hattingh se liggaam het ons verlaat, maar ons weet hy maak nou musiek in Hemelse plekke.

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

Oud-leerlinge presteer vir Southern Kings!

November 8, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

November 15, 2019

November 8, 2019

November 8, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.