EGJ se Fluoresce-revue oefenweek 'n groot sukses!

June 24, 2019

Die jaarlikse wintervakansie revue oefenweek is verby. Almal is baie opgewonde en sien nou net uit na die optredes!

Kaartjies is by die finansiële kantore beskikbaar As gevolg van die hoë aanvraag, is daar nog 'n kuieraand op die 31ste Julie beskikbaar gestel.

Hiermee weer die besonderhede:

Leerderaand:
(Slegs skoliere. Jy kan jou vriende van ander skole nooi)
Datum: 26 Julie
Tyd: 18:30 vir 19:00
Prys: R30 (onbespreekte sitplekke)
Kaartjies beskikbaar vanaf 10 Junie

Teateraande:
Datums: 27, 29 en 30 Julie
Tyd: 18:30 vir 19:00
Prys: R60 (bespreekte sitplekke)
Kaartjies beskikbaar vanaf 10 Junie vir revue ouers en 11 Junie vir almal.

Gala-aand:
Datums: 1 Augustus
Tyd: 18:30 vir 19:00
Prys: R250 per persoon of R2500 vir 'n tafel van 10
(Sluit 'n volle maaltyd en kontantkroeg in)
Kaartjies beskikbaar vanaf 10 Junie vir revue ouers en 11 Junie vir almal.

Kuieraande:
Datums: 31 Julie en 2 Augustus
Tyd: 18:30 vir 19:00
Prys: R100 per persoon of R1000 vir 'n tafel van 10
(Bring jou eie eet- en drinkgoed en kom kuier lekker saam )
Kaartjies beskikbaar:
Reeds vanaf 29 Mei vir revue ouers.
(Wanneer jy betaal het word jou naam op 'n lys gesit vir die tafels. Ouers wat eerste betaal het kan eerste kom kies waar hulle wil sit. Tafelkeuses kan vanaf 10 Junie gedoen word.)

#Revue2019 #MoetDitNieMis #Fluoresce 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

Oud-leerlinge presteer vir Southern Kings!

November 8, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

November 8, 2019

November 8, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.