Netbal: Uitslae

June 18, 2019

Baie geluk aan E.G. Jansen se eerstespan wat algeheel 11de geëindig het in die Gautengkampioenskappe. Dit was naelbyt-wedstryde waarvan E.G. Jansen 4 gewen en 3 verloor het!

Die O/15 A-span wat gekwalifiseer het vir die Kay Motsepe Toernooi het ook verbete geveg en 3 westryde gewen en 3 verloor.

Baie geluk ook aan Desonia van Rooy wat as deel van die O/19-Gautengspan speel by die 'All Ages'-kampioenskappe hierdie week!

#Netbal2019

Foto: Desonia van Rooy 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

Oud-leerlinge presteer vir Southern Kings!

November 8, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

November 15, 2019

November 8, 2019

November 8, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.