Virsekerbeker Rugby uitslae: E.G. Jansen VS Transvalia

June 4, 2019

Hiermee die uitslae van die wedstryde gespeel Saterdag, 1 Junie te Transvalia.

1e EGJ 50 Transvalia 22

Baie geluk aan die eerstespan met hulle wen teen Transvalia! Die volgende spelers het drieë gedruk tydens die wedstryd:
Juandre Odendaal (1)
Duane Bloem (2)
Xander Schwarzer (1)
Jason Edwards (1)
Giovannie van Eeden (1)
Kyle Potgieter (1) en hy sorg dan ook vir die res van die punte met sy vyf doelskoppe.

2e EGJ 70 Transvalia 0
3e EGJ 35 Transvalia 5
O/16 A EGJ 46 Transvalia 18
O/16 B EGJ 32 Transvalia 5
O/15 A EGJ 21 Transvalia 29
O/15 B EGJ 7 Transvalia 22
O/14 A EGJ 8 Transvalia 12
O/14 B EGJ 17 Transvalia 29

#VirsekerBeker2019 #Rugby2019 #RugbyByJansen

Foto's: Geneem deur Steps Enslin 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

Oud-leerlinge presteer vir Southern Kings!

November 8, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

November 8, 2019

November 8, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.