Virsekerbeker rugby-uitslae: E.G. Jansen VS Helpmekaar

May 22, 2019

Hiermee die uitslae van die wedstryde gespeel Saterdag, 18 Mei by EGJ.

1e EGJ 37 Helpmekaar 48

Die E.G. Jansen drieë in hierdie taai wedstryd is deur die volgende spelers gedruk:
C.P. Myburgh (1)
Franco Enslin (1)
Tylon Kotze (1)
Jason Edwards (2)
Kyle Potgieter sorg dan ook vir die res van die punte met sy doelskoppe en strafdoel.

2e EGJ 36 Helpmekaar 17
3e EGJ 32 Helpmekaar 19
4e EGJ 19 Helpmekaar 14
O/16 A EGJ 12 Helpmekaar 14
O/16 B EGJ 12 Helpmekaar 0
O/15 A EGJ 19 Helpmekaar 15
O/15 B EGJ 0 Helpmekaar 19
O/14 A EGJ 10 Helpmekaar 55
O/14 B EGJ 0 Helpmekaar 50

#VirsekerBeker2019 #Rugby2019 #RugbyByJansen

Foto's: Geneem deur Manie du Plessis.

https://www.facebook.com/media/set/?set=oa.2681189215229116&type=3 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

Oud-leerlinge presteer vir Southern Kings!

November 8, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

November 15, 2019

November 8, 2019

November 8, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.