Hokkie-uitslae: EGJ vs Dinamika

May 22, 2019

Jansen se hokkiespanne het Saterdag baie goed gevaar in hulle ligawedstryde teen Hoërskool Dinamika:

1e EGJ 5 Dinamika 0
3e EGJ 1 Dinamika 0 (2e-span)
O/16 EGJ 1 Dinamika 0
O/15 EGJ 1 Dinamika 2
O/14 EGJ 3 Dinamika 0

Hierdie Saterdag, 25 Mei, speel die spanne teen Oosterlig by Oosterlig.

Hokkieprogram:

08:00
A-Veld: 16 A
B-Veld: 15 B

09:00
A-Veld: 15 A
B-Veld: 14 B

10:00
A-Veld: 14 A
B-Veld: 2des

11:00
A-Veld: 1stes
B-Veld: 16 B

Baie sterkte aan al die spelers!

#Hokkie2019 #HokkieByJansen

Foto's van eerstespan: Geneem deur Antoinette Jacobs op die groep '2019 - EGJ 1ste Hokkiespan' 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.