GAUTENG REDENAARS 2019

May 7, 2019

Op 4 Mei 2019 het Hoërskool Dr. E.G. Jansen deelgeneem aan Gauteng Redenaarsliga, waar 897 sprekers uit 61 skole en 5 streke deelgeneem het.

Ons Jansies het uitstekend gevaar en ons het algeheel tweede geëindig.

Prestasies was as volg:

Voorbereide Toesprake:

Graad 8
1. Zivan Potgieter - A++
2. Jaydon de Bruyn - A++
3. Jordan Coetzee - A+
4. Morgan Trahms - A

Graad 9
1. Joanique du Toit - A++
2. Haylee Bronkhorst - A++
3. Vianette de Kock - A++
4. Kime Steenkamp - A++

Graad 10
1. Zenobia Strydom - A++
2. Jayden Roux - A

Graad 11
1. Alyssa Trahms - A++
2. Danandie Kroukamp - A+
3. Marco Venter - A
4. Jeandre Nel - A

Graad 12
1. Charleen du Plessis - A++

Onvoorbereide Toesprake:

Graad 9
1. Vianette de Kock - A+
2. Kime Steenkamp - A+
3. Reynard Nel - A

JUNIORS SPANREDENAARS

Graad 8 - A++
1. Zivan Potgieter
2. Jaydon de Bruyn
3. Jordan Coetzee
4. Denise van der Merwe

Graad 9 - A+++
1. Vianette de Kock
2. Joanique du Toit
3. Kime Steenkamp
4. Ruan Tredoux

SENIOR SPANREDENAARS

Span 1 - A+
1. Marco Venter
2. Alyssa Trahms
3. Done Neuhoff
4. Jayden Roux

Span 2 - A+
1. Danandie Kroukamp
2. Charleen du Plessis
3. Jeandre Nel
4. Zenobia Strydom

Die volgende redenaars gaan ons dan ook by die landsfinale rondte verteenwoordig. Voorwaar ‘n uitmuntende prestasie.

Voorbereide Toesprake
Graad 8
1. Zivan Potgieter - A++
Graad 9
1. Joanique du Toit - A++
2. Haylee Bronkhorst - A++
Graad 10
1. Zenobia Strydom - A++
Graad 11
1. Alyssa Trahms - A++
Graad 12
1. Charleen du Plessis - A++

Onvoorbereide Toesprake
Graad 9
1. Kime Steenkamp - A+

JUNIORS SPANREDENAARS
Graad 8 - A++
5. Zivan Potgieter
6. Jaydon de Bruyn
7. Jordan Coetzee
8. Denise van der Merwe
Graad 9 - A+++
5. Vianette de Kock
6. Joanique du Toit
7. Kime Steenkamp
8. Ruan Tredoux

Baie dankie aan mev. Mirinda du Plooy, mev. Lilian Minnaar en elke ouer vir hulle bydrae tot hierdie TOP PRESTASIES.

Baie geluk aan elke redenaar met julle uitmuntende prestasies. Voorwaar ‘n Jansie – span om op trots te wees.

Mev. Magda Scholtz
Redenaars - Organiseerder

Foto's:

Foto 1, Senior Spanredenaars, span 1: (Vlnr) Alyssa Trahms, Done Neuhoff, Marco Venter en Jayden Roux

Foto 2, Senior Spanredenaars, span 2: (Vlnr) Zenobia Strydom, Danandie Kroukamp, Charleen du Plessis en Juandre Nel.

Foto 3, Junior Spanredenaars, graad 8: (Vlnr) Jaydon de Bruyn, Zivan Potgieter, Jordan Coetzee en Denise van der Merwe

Foto 4, Junior Spanredenaars, graad 9: (Vlnr) Vianette de Kock, Joanique du Toit, Kime Steenkamp en Ruan Tredoux

#Redenaars2019 #RedenaarsbyJansen 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 14, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.