PROSEDURE VIR DIE REGISTRASIE VAN GRAAD 8 LEERDERS – 2020

May 2, 2019

1. Aanlyn webblad vir registrasie maak 13 Mei 2019 oop – die webblad adres is www.gdeadmissions.gov.za.

2. Die webblad sluit op 15 Julie weer – dan kan geen verdere registrasies plaasvind nie.

3. Dokumente volgens die Departement vereistes kan saam met die oorspronklike Dr E G Jansen inligtingsboekie ingegee word. Dit moet gebeur voor 24 Julie.

4. Teen 5 Augustus sal ‘n waglys deur die Departement na die skool deurgegee word na aanleiding van die dokumente wat ingedien is om aansoeke te staaf. (Geen aansoek sal goedgekeur word sonder die nodige dokumentasie nie).

5. Ouers sal op 27 Augustus ‘n boodskap kry op hul selfoon met ‘n aanbod vanaf E G Jansen.

6. Die aanbod moet aanvaar word vanaf 27 Augustus tot 5 September anders gaan kinders automaties geplaas word by skole die naaste aan hul huis adres. Dit kan gedoen word deur die skool te kontak en te laat weet of die leerling nog defintief EG Jansen toe wil kom.

Dokumentasie benodig:
1. Afskrif van leerling se geboorte sertifikaat
2. Afskrif van beide ouers se ID Dokumente
3. Bewys van adres
4. Laaste skool rapport
5. Indien beskikbaar Immunisasie sertifikaat
6. Twee ID grootte fotos

Ons sal ten alle tye beskikbaar sal wees indien u enige probleme ondervind.​

Kontak Daleen Els vir verdere navrae:

Tel: (011) 826 1538/9
Faks: (O11) 823 2139
E-pos: navrae@egjansen.co.za

https://www.egjansen.co.za/inskrywings 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 23, 2020

January 23, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.