Nuwe Klere vir E.G. Jansen Athletics Club!

May 2, 2019

Baie dankie aan FitGen - East Rand vir die ondersteunings borg vir vitamines en aanvullings.

Die J.A.C. se nuwe klere lyk ook sommer baie goed!

Hier is ook dan net nog 'n paar foto's wat geneem was tydens die onlangse landloop derby teen Kemptonpark

#Sport #Landloop #LandloopByJansen #BorgeIsBelangrik

Foto's:
Foto 1: E.G. Jansen bou aan hulle junior span.

Foto 2: Antonio Brown en Foto 3: Corlize Stolz wat beide die baanrekord verpletter het tydens die derby.

Foto 4: Ontmoet dan ook die landloop se Kaptein en
Kapteine Antonio Brown en Alissa Thrams, hier saam met E.G. Jansen se atletiekorganiseerder, me. Tizanne de Villiers en middel- en langafstandafrigter mnr. Stefan Blunden. 

 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.