E.G. Jansen algeheel 7de in skaak!

May 2, 2019

Die spel skaak leer 'n mens om vir twee persone te dink. Jy oorweeg moontlike skuiwe vir jouself, maar ook watter moontlike skuiwe jou opponent oorweeg.

Devon Smith, 'n gr-8 leerling, kan beslis dink vir twee persone. Hy deel bord 1 se bordprys na die naweek se NWU-Pukke skaakwedstryde.

E.G. Jansen het dan ook verbeter vanaf die 13de posisie in 2018 na 7de in 2019.

#Skaak2019 #SkaakbyJansen 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.