10 Kamp vir Ruan

April 25, 2019

Baie geluk aan Ruan Bronkhorst wat gekies is as deel van die CGA span om aan die Suid-Afrikaanse Senior Kampioenskappe deel te neem in 10 Kamp (Jeug-afdeling).

Hy neem deel op die 25e en 26e April aan die volgende items:

Dag 1
09:15. 100m
11:00. Verspring
14:30. Gewigstoot 5kg
16:30 Hoogspring
19:00. 400m

Dag 2
08:30.110mH 91.4c hoog
10:00. Diskus 1.5kg
11:30. Paalspring
16:00. Spiesgooi 700g
17:45.1500m

Baie sterkte Ruan! Gaan groot....

#Atletiek2019 #AtletiekByJansen 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 23, 2020

January 23, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.