WIE GAAN DIE BOM LAAT ONTPLOF? 'LIKE' HIERDIE 'POST' EN WEN!

April 11, 2019

Die Jansen Bom-uitdaging Laerskool Jan van Riebeeck

E.G. Jansen soek #DieSkoolMetDieBesteGees!

DigiTV het hierdie video geneem by Laerskool Jan van Riebeeck tydens hulle kreet van 'Die Jansen Bom'.

Ons nooi almal uit om na die video te gaan kyk op Digitv SA. Kliek net op hierdie skakel:

https://digitv.co.za/#/video/5837/8735/Vod

en 'like' hierdie Facebook 'post'.

Die skool met die MEESTE STEMME wen 'n skootrekenaar en drukker geborg deur Home Corp South Africa

Die wenners sal op Jacaranda 94.2 aangekondig word die oggend van die opedag, 16 April 2019.

Formule Jansen. Die wedren na jou toekoms!

#FormuleJansen #DieJansenBom 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

Oud-leerlinge presteer vir Southern Kings!

November 8, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

November 8, 2019

November 8, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.