Uitnodiging aan ALMAL!

April 11, 2019

Kom ondersteun ons netbalspanne môre met hulle derbywedstryde teen Kemptonpark. 


Wedstryde begin om 15:00 en eerstespan voorstelling om 16:40.

Rondte 1
Tyd: 15:00
Baan 1 - 15 A
Baan 2 - 17 A
Baan 3 - 14 B
Baan 4 - 16 B

Rondte 2
Tyd: 15:35
Baan 1 - 14 A
Baan 2 - 15 B
Baan 3 - 17 B
Baan 4 - 16 C

Rondte 3
Tyd: 16:05
Baan 1 - 16 A
Baan 2 - Tweedes
Baan 3 - 15 C

Eerstes Voorstelling om 16:40

Rondte 4
Tyd: 16:45
Baan 1 - Eerstes
Baan 2 - 14 C

Afrigters en skeidsregters vergader om 14:45 in die klubhuis.

Amptelike opening vir dogters is om 14:50

Baie sterkte aan elke speler!

#Netbal2019 #NetbalByJansen 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.