Rugby-uitslae: Derbywedstryde teen Kempton Park

April 8, 2019

Hiermee terugvoering van Saterdag se vriendskaplike derbywedstryde teen Hoërskool Kempton Park. Die spanne het skitterende rugby gespeel:

Eerstespan wen 68-8
Tweedespan wen 43-0
Derdespan wen 29-10
Vierdespan wen 29-0
O/16 A-span wen 36-9
O/16 B-span wen 27-7
O/15 A-span wen 64-0
O/14 A-span wen 51-12
O/14 B-span wen 37-7

E.G. Jansen is baie trots op julle! Geluk aan al die afrigters met hul spanne se prestasies.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 


#Rugby2019 #RugbyByJansen 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.