Die Jansen Bom-uitdaging by Laerskool Westwood.

April 8, 2019

E.G. Jansen soek #DieSkoolMetDieBesteGees!

Hier is 'n video geneem deur DigiTV by Laerskool Westwood tydens hulle kreet van 'Die Jansen Bom'.

Ons nooi almal uit om na die video te gaan kyk op DigiTV. Kliek net op hierdie skakel:

https://digitv.co.za/#/video/5796/8660/Vod

en 'like' hierdie Facebook 'post'.

Die skool met die meeste stemme wen 'n skootrekenaar en drukker geborg deur HomeCorp.

Die wenners sal op Radio Jakaranda aangekondig word die oggend van die opedag, 16 April 2019.

Formule Jansen. Die wedren na jou toekoms!

#FormuleJansen #DieJansenBom 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 14, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.