Die Jansen Bom-uitdaging by Laerskool Baanbreker:

April 4, 2019

E.G. Jansen soek #DieSkoolMetDieBesteGees!

Laerskool Baanbreker wys hulle weergawe van 'Die Jansen Bom'. Gaan kyk op DigiTV na hierdie video deur op hierdie skakel te kliek:

https://digitv.co.za/#/video/5778/8626/Vod

en 'like' ook hierdie Facebook 'post'.

Die skool met die meeste stemme wen 'n skootrekenaar en drukker geborg deur HomeCorp.

Die wenners sal op Radio Jakaranda aangekondig word die oggend van die opedag, 16 April 2019.

Formule Jansen. Die wedren na jou toekoms!

#FormuleJansen #DieJansenBom 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

Oud-leerlinge presteer vir Southern Kings!

November 8, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

November 15, 2019

November 8, 2019

November 8, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.