Skaakprestasie: Devon Smit wen Suid-Afrikaanse Geslote Skaakkampioenskappe

March 28, 2019

Baie geluk aan Devon Smit, 'n gr-8 leerling by E.G. Jansen. Hy het vanaf 19 tot 22 Maart aan hierdie gesogte skaakkampioenskap deelgeneem en as wenner van die O/14-afdeling weggestap.

Hy is nou deel van die Suid-Afrikaanse span wat hierdie komende jaar aan 4 of 5 internasionale kompetisies gaan deelneem.

#Skaak2019 #SkaakByJansen

Foto:
Links Yashiel Moody - Tweede
Middel Devon Smit - Eerste
Regs Daniel Coetzer - Derde 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.