Rugby-uitslae tydens die vakansie.

March 28, 2019

Baie geluk met goeie uitslae:

Eerstespan:
E.G. Jansen VS Durbanville wen 30-18
E.G. Jansen VS Stellenberg verloor 32-42

Tweedespan:
E.G. Jansen VS Durbanville wen 31-17
E.G. Jansen VS Stellenberg verloor 14-26

O/16:
E.G. Jansen VS Dale wen 29-22
E.G. Jansen VS Diamantveld wen 24-12
E.G. Jansen VS Paarl Bois High verloor 5-66
O/15:
E.G. Jansen VS Westville wen 40-5
E.G. Jansen VS Affies verloor 12-24
E.G. Jansen VS Klerksdorp wen 19-8

O/14:
E.G. Jansen VS Piet Potgieter wen 50-0

E.G. Jansen sien uit na 'n groot rugbyseisoen. Die volgende wedstryd by E.G. Jansen op 6 April teen Kemptonpark.

Foto's:

Hier is van die foto's geneem deur Speedshots:

Vir meer foto's kliek gerus op die volgende skakel:

Facebook bladsy naam: Dr E G Jansen Aksie fotos

https://www.facebook.com/groups/2368895596458481/

#Rugby2019 #RugbyByJansen 

 

 

 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

Oud-leerlinge presteer vir Southern Kings!

November 8, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

November 8, 2019

November 8, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.