PUIK GEDOEN

March 20, 2019

Dit vat jare se oefening, deursettingsvermoë en toewyding om sukses te behaal in atletiek.

Baie geluk aan die al die atlete wat fantasties presteer het by die Gauteng kampioenskappe:

Hoogspring Dogters 0/17, Tweede plek, Brown, Alyssa (1.65m). Alyssa gaan dan ook deur na die Suid-Afrikaanse kampioenskappe.
Hoogspring Seuns 0/19, Vierde plek, Lottering, Mauritz (2.00m). Mauritz neem ook deel aan die "Club SA's vir Central Gauteng" sowel as die Tienkamp.
Gewigstoot Seuns 0/19, Vierde plek, Briedenhann, Zhander (15.12m)

#Atletiek2019 #AtletiekByJansen 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.