Jansen TV @ Loftus
March 4, 2019
"Live-streaming" van "Afgri Prestige Rugby Schools Day" by Loftus Versveld se sportstadion. Die uitsending sal om 08:00 begin.
Vang die gratis aksie "live" op jou foon, tablet, skootrekenaar of "smart" TV.
Aangebied deur DigiTV.
#JansenTV #DigiTV

