D6 ATLETIEKUITSLAE

February 28, 2019

17 Goud, 20 Silwer en 4 Brons vir Jansen PLUS 4 Rekords gebreek!

E.G. Jansen is sommer baie trots op hulle atlete wat deelgeneem het aan die D6 Kampioenskappe wat op Dinsdag, 26 Februarie 2019, by die Herman Immelman Germiston Stadstadion aangebied was.

'n Spesiale gelukwensing aan die volgende atlete met hulle uitstekende uitslae ook aan die wat deurgaan na die Gauteng kampioenskappe:

100m Dogters O/17, Goud, BOTHA, ALYSSA, (Tyd 12.38)
100m Dogters O/17, Silwer, SMITH, KAYLIN (Tyd 12.75)
100m Dogters O/19, Silwer, SWARTZ, BERNICE (Tyd 12.84)
200m Dogters O/17, Silwer, SMITH, KAYLIN (Tyd 26.28)
200m Dogters O/19, Silwer, SWARTZ, BERNICE (Tyd 27.24)
200m Seuns O/19, Goud, OELOFSE, JUAN (Tyd 22.03)
400m Seuns O/15, Silwer, OLIFANT, HAGAN (Tyd 53.05)
400m Dogters O/17, Silwer, VAN VUUREN, CHARNE (Tyd 1:02.47)
800m Dogters O/15, Goud, STOLTZ, CORLIZE (Tyd 2:22.53)
1500m Dogters O/15, Goud, STOLTZ, CORLIZE (Tyd 5:03.66)
1500m Seuns O/15, Silwer, VAN DER MERWE, KADEN (Tyd 4:36.33)
1500m Seuns O/17, Goud, BROWN, ANTONIO (Tyd 4:17.25)
3000m Dogters O/15, Silwer, STOLTZ, CORLIZE (Tyd 10:36.65)
3000m Seuns O/15, Silwer, STEENKAMP, JACO (Tyd 10:24.87)
3000m Seuns O/17, Goud, BROWN, ANTONIO (Tyd 9:20.65)
Hindernis-wedloop 1500m Dogters O/15, Goud, BLUNDEN, TENIKE (Tyd 5:38.20) REKORD GEBREEK
Hindernis-wedloop 1500m Dogters O/15, Silwer, BLUNDEN, CIARA (Tyd 5:45.86) REKORD GEBREEK
Hindernis-wedloop 1500m Seuns O/15, Silwer, OLIFANT, HAGAN (Tyd 5:22.52)
Hindernis-wedloop 2000m Seuns O/17, Goud, BROWN, ANTONIO (Tyd 6:37.15) REKORD GEBREEK
90m-Hekkies Dogters O/15, Brons, MKWANAZI, SANITA , (Tyd 14.34)
100m-Hekkies Seuns O/15, Silwer, VAN LOGGERENBERG, KEANU , (Tyd 14.43)
300m-Hekkies Dogters O/15, Silwer, MKWANAZI, SANITA , (Tyd 47.81)
400m-Hekkies Dogters O/17, Silwer,VAN VUUREN, CHARNE, (Tyd 1:08.71)
Hoogspring Dogters O/15, Brons, MKWANAZI, SANITA, (1.5m)
Hoogspring Dogters O/17, Goud, BOTHA, ALYSSA, (1.55m)
Hoogspring Seuns O/17, Silwer, BRONKHORST, RUAN, (1.90m)
Hoogspring Seuns O/19, Goud, LOTTERING, MAURITZ, (1.98m)
Verspring Dogters O/17, Brons, DE LANGE, LIAME, (4.87m)
Driesprong Dogters O/17, Silwer, DE LANGE, LIAME, (10.18m)
Gewigstoot Dogters O/15, Goud, LUBBE, MICHELLE, (12.15m) REKORD GEBREEK
Gewigstoot Seuns O/15, Goud, JERLING, JUAN, (14.94m)
Gewigstoot Seuns O/15, Brons, KITCHING, JEANDRE, (13.42m)
Gewigstoot Seuns O/17, Silwer, DEYZEL, FRANCOIS, (15.55m)
Gewigstoot Seuns O/19, Goud, BRIEDENHANN, ZHANDER, (14.88m)
Diskus Dogters O/15, Goud, LUBBE, MICHELLE, (27.14m)
Diskus Seuns O/15, Goud, KITCHING, JEANDRE, (45.90m)
Diskus Dogters O/17, Silwer, MALNA, WILNA, (26.85m)
Diskus Seuns O/17, Silwer, ROOS, DIHAN, (44.99m)
Spiesgooi Dogters O/15, Goud, STOLS, CLARINDA, (32.38m)
Spiesgooi Dogters O/15, Silwer, WIGGILL DOMINIQUE, (31.75m)
Spiesgooi Seuns O/15, Goud, KITCHING, JEANDRE, (51.26m)

#Atletiek2019 #AtletiekByJansen #D6 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.