E.G. Jansen tennis afrigter deur na uitspeel rondte vir Wêreld Studentespele.

February 26, 2019

Baie geluk en sterkte aan Henco Doman, E.G. Jansen se tennis afrigter. Hy is een van agt spelers wat gekies is vir die voorlopige span wat Suid-Afrika sal verteenwoordig by die Wêreld Studentespele in Italië. Die finale span sal bestaan uit ses deelnemers (drie mans en drie vroue).

Ons wens die #StripeGeneration die beste in die finale keuse toe.

#TuksTennis:#TennisByJansen #Tennis2019 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.