Atletieuitslae

February 7, 2019

Baie geluk aan die volgende atlete met hulle top prestasies by Noordheuwel se Top 15 byeenkoms wat 6 Februarie op UJ plaasgevind het.

Corlize Stoltz 1e in die 3000m met n tyd van 10:29:68 min
En 3e in die 1500m met n tyd van 4:51min

Zhander Briedenhann 3e in gewigstoot - 15,68m

Mauritz Lottering 1e in hoogspring 1,95m

Ruan Bronkhorst 1e in Hoogspring met n 1,93m
En 2e in verspring 6,58m

Juan Oelofse 3 in die 200m met n tyd van 22,38s en 2 in die 400 - 48,49s

Alyssa Botha 2e met Hoogspring met 1,55m

#Atletiek2019 #AtletiekByJansen 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

Oud-leerlinge presteer vir Southern Kings!

November 8, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

November 8, 2019

November 8, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.