ATLETIEKUITSLAE

February 7, 2019

: 32ste Jaarlikse Menlopark Atletiekuitnodigings-Byeenkoms, 1 Februarie 2019.

Die deelnemende skole was:
Dr. E.G. Jansen, Hoërskool Hugenote (Wellington), Hoërskool Menlopark, Hoërskool Monument, HTS Middelburg, Pietermaritzburg en Distrikte, Pretoria Boys High School, Pretoria High School for Girls, Jeppe Boys High, King Edward VII School asook 'n uitnodigingsspan

Baie geluk aan die volgende Hoërskool Dr. E.G. Jansen atlete wat presteer het:

100m Dogters O/14, 3e, CAMRYN VILJOEN
200m Seuns O/14, 2e, HAYMAN OLIPHANT
200m Seuns O/17, 1e, D. OOSTHUIZEN
400m Dogters O/16, 2e, CHARNE VAN VUUREN
400m Seuns O/16, 1e, RUAN BRONKHORST
400m Seuns O/19, 1e, JUAN OELOFSE
800m Dogters O/14, 3e, TENIKE BLUNDEN
800m Seuns O/14, 2e, HAYMAN OLIPHANT
800m Seuns O/14, 3e, CAYDEN VAN DER MERWE
800m Dogters O/15, 1e, CORLIZE STOLTZ
800m Dogters O/15, 3e, CIARA BLUNDEN
800m Dogters O/19, 3e, DANAE BLUNDEN
1500m Seuns O/14, 1e, CAYDEN VAN DER MERWE
1500m Dogters O/15, 1e, CORLIZE STOLTZ
1500m Seuns O/17, 3e, ANTONIO BROWN
3000m Dogters O/15, 1e, CORLIZE STOLTZ
3000m Seuns O/15, 2e, KYLE SMITH
3000m Seuns O/17, 2e, ANTONIO BROWN
100m- Hekkies Seuns O/14, 2e, KEANU VAN LOGGERENBERG
100m- Hekkies Seuns O/15, 2e, THEUNIS BARNARD
110m- Hekkies Seuns O/16, 3e, RUAN BRONKHORST
300m- Hekkies Dogters O/14, 3e, TENIKE BLUNDEN
300m- Hekkies Seuns O/14, 3e, KEANU VAN LOGGERENBERG
300m- Hekkies Dogters O/15, 1e, CIARA BLUNDEN
300m- Hekkies Dogters O/15, 2e, SANITA MKWANAZI
300m- Hekkies Seuns O/15, 3e, THEUNIS BARNARD
400m- Hekkies Dogters O/16, 3e, CHARNE VAN VUUREN
Hoogspring Dogters O/15, 1e, SANITA MKWANAZI
Hoogspring Dogters O/16, 1e, ALYSSA BOTHA
Hoogspring Seuns O/16, 1e, RUAN BRONKHORST
Hoogspring Seuns O/19, 2e, MAURITZ LOTTERING
Verspring Seuns O/14, 3e, STIAN HARMSE
Verspring Dogters O/15, 3e, FRANCISCA DE WET
Verspring Seuns O/16, 1e, RUAN BRONKHORST
Gewigstoot Seuns O/17, 2e, FRANSCOIS DEYSEL
Gewigstoot Seuns O/19, 3e, ZHANDER BRIEDENHANN
Diskus Dogters O/17, 3e, WILNA MALAN
Spiesgooi Dogters O/15, 3e, CLARINDA STOLS
Spiesgooi Seuns O/15, 1e, JEANDRE KITCHING

#Atletiek2019 #AtletiekByJansen 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

Oud-leerlinge presteer vir Southern Kings!

November 8, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

November 8, 2019

November 8, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.