Jansen presteer in Ekurhuleni se Jaarlikse Akademiese Uitnemendheidstoekennings

January 26, 2019

Hoërskool Dr. E.G. Jansen se onderwysers en leerlinge is tydens die afgelope Ekurhuleni-distrikprysuitdeling vereer vir hul besondere prestasies.

Baie geluk aan Tineke du Plessis en Wiehan van Pletzen. Hulle twee is onderskeidelik 1e en 2e in Ekurhuleni-Suid en ook algeheel 1e en 2e in Ekurhuleni as die beste presterende matrikulante van 2018! Julle harde werk en deursettingsvermoë gaan weer ons volgende matriek klas ook motiveer.

Tineke het ook die Ekurhuleni-vakprestasie in Engels (EAT) behaal.

Jansen-onderwysers ontvang die volgende vaktoekennings in Ekurhuleni-Suid vir hulle top matriekuitslae:
• Rekeningkunde: Me. Adri Cloete
• Fisiese Wetenskappe: Me. Wilma Alberts
• Afrikaans HT: Me. Marlene Flemming en Magda Scholtz
• Engels EAT: Me. Elmarie Keyser, Me. Lien Forbes en Mnr. Kris Schoeman
• Drama: Me. Lilian Minnaar

E.G. Jansen behaal 'n 2e plek (Ekurhuleni-Suid) asook 'n 7e plek (Ekurhuleni) uit die 10 toppresterende skole wat aangewys is. 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.