Man van die Wedstryd
January 22, 2019
Baie geluk aan Larno Botha met die toekenning as "Man van die Wedstryd" vir sy bydrae tot die oorwinning teen Boland. (Gedurende die Nasionale krieketweek wat tydens Desember 2018 plaasgevind het.)
#Krieket2018 #KrieketByJansen
