Nuwe aanstellings: Reghardt Botha - Sportdirekteur:

November 13, 2018

Baie welkom terug aan Reghardt Botha - 'n ou bekende. Hy is aangestel as E.G. Jansen se nuwe sportdirekteur.

Kort Geskiedenis:
Reghardt was 12 jaar betrokke by E.G. Jansen voordat hy vir 2 jaar by Hoërskool Menlopark aangesluit het. Reghardt is ook afrigter vir die Tuks eerstespan en het vir 10 jaar die Brakpan Rugbyklub se eerstespan afgerig. Hy was ook vir 3 jaar betrokke as afrigter by die Cravenweek.

Reghardt glo in E.G. Jansen. "Dit is 'n "great" skool! Ek wil weer help om die tradisie en trots van die skool uit te bou."

#WelkomByJansen #Sport2018 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

Oud-leerlinge presteer vir Southern Kings!

November 8, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

November 15, 2019

November 8, 2019

November 8, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.