Nuwe aanstelling: Mirinda du Plooy - Afrikaansonderwyseres

November 13, 2018

E.G. Jansen wil graag vir juffrou Mirinda du Plooy verwelkom vanaf Hoërskool Die Anker. Sy is sedert 1995 in die onderwys.

Sy sou ook vir 2 jaar gaan skoolhou het in Kurdistan, Irak, maar is as gevolg van oorlogsgeweld daar teruggestuur na Suid-Afrika.

Sy glo dat E.G. Jansen die beste Afrikaanse Hoërskool in Gauteng is. Haar motto is: "All work and no play, makes Jack a dull boy. Dit is vir my baie belangrik dat kinders ook sosiaal ontwikkel. 'n Gesonde brein kan net werklik gekweek word as daar 'n gesonde gees is. 'n Skool met gees is 'n trotse skool en blink dan uit op alle terreine."

#WelkomByJansen #Akademie2018 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.