Nuwe aanstelling: Dirk Odendaal - Konditioneringsafrigter en Sportwetenskaplike

November 13, 2018

Baie welkom aan Dirk Odendaal. Hy gaan die rugbyspelers help om hulle doelwitte te bereik. Hy glo dat 'hy n verskil kan maak in elke rugbyspeler se lewe deur hulle te leer om ander bo hulleself te stel en hard te werk vir wat jy in die lewe wil bereik. 


Dirk was ook al voorheen betrokke by E.G. Jansen en het ook rugbyspelers gehelp in skole soos Marais Viljoen en Menlopark.

#WelkomByJansen #Sport2018 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 14, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.