Karate: Suzaan bring goud na Jansen!

November 7, 2018

Op Sondag, 28 Oktober 2018, het Suzaan Botha die Gauteng-span verteenwoordig en 'n derde plek (brons medalje) gewen in Kumite by die Gojukai SA-Kampioenskappe in Stellenbosch.

Op Saterdag, 3 November 2018, het sy ook aan die Ekurhuleni Proewe deelgeneem by die Brakpan Binnenshuise Sentrum waar alle soorte karate teen mekaar deelneem. In hierdie rondte het Suzaan eerste gekom in haar kategorie en dus 'n goue medalje huistoe gebring, asook nou deel geword van die Ekhuruleni All-styles Karate span.

#Karate2018 #JansenIsTrots 

 

 

 

Tags:

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 23, 2020

January 23, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.