Kloklui: Matrieks

October 22, 2018

Dis weer tyd om die klok te lui... dis tyd vir die matrieks om totsiens te sê na twaalf jaar van skool. Die kuikens het arende geword en nou lê die pad van die toekoms vir elkeen van hulle en wag.

E.G. Jansen gaan hulle mis. Hulle was deel van Jansen se verhaal, van die skool se storie. "Ons hoop is dat elkeen van 2018 se matrikulante hulle toekoms en geleenthede ten volle sal benut. Dat hulle ver bo hulle verwagtinge sal presteer en dat hulle altyd sal onthou dat hulle waardevol is...."

Jesaja 40: 31: "Die Here is die ewige God, Skepper van die hele aarde. Hy word nie moeg nie, Hy raak nie afgemat nie, en sy insig is ondergrondelik. Hy gee die vermoeides krag. Hy versterk dié wat nie meer kan nie. Selfs jongmanne word moeg en raak afgemat, selfs manne in hulle fleur struikel en val. Maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag, hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop, en raak nie afgemat nie…" 

 

Fotograaf: Albertha Els... baie dankie die foto's is pragtig!  Vir nog foto's KLIEK HIER

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.