Perdry Prestasies 2018: Werner Bouwer

October 11, 2018

Daar was in totaal 1186 inskrywings vir die Gauteng perdrykampioenskappe. 428 ruiters het aan die Gauteng finaal deelgeneem.

Baie geluk aan Werner Bouwer met sy uitmuntende perdryprestasies tydens 2018. Hy het teen soveel deelnemers sy staal kon wys.

September 2018
* Ontvang Ekurhuleni kleure
* Trofee vir meeste punte aangeteken vir Dr. E.G. Jansen - Toppresteerder
* 8ste plek in Top 10 in Ekurhuleni hoërskole
* Ontvang ook Gauteng kleure
* 9de plek in Top 10 in Gauteng hoërskole

SA's - Oktober 2018
Verwerf die volgende by die Nasionale kompetisie
* 4de plek Caprilli
* 1ste plek Gauteng Span - Caprilli
* 7de plek In-Hand
* 9de plek Working Riding
* 3de plek Gauteng Span - Working Riding
* 12de plek Performance Riding
* 13de plek Caprilli

#Perdry2018 #EGJansenSeTrots 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.