2019 GRAAD 8-INLIGTINGSAAND

October 10, 2018

 

Voornemende ouers en graad 8's van 2019.

 

'n Graad 8-leerder se eerste tree tot die hoërskool is ‘n groot gebeurtenis. Hoërskool het weer ander uitdagings as die laerskool en daarom glo Hoërskool Dr. E.G. Jansen in 'n inligtingsaand.

 

'n Ingeligte leerling is ook 'n gelukkige leerling...

 

Ons hou 'n inligtingsaand op 16 Oktober 2018 om 19:00 in die skoolsaal van Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Tydens hierdie geleentheid word al die aspekte aangaande ‘n leerder se graad 8-jaar bespreek.

 

Alles en nog wat oor 2019...Sien jou daar!

 

Jansengroete.

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 14, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.