Perdry: Uitslae

September 19, 2018

Baie geluk aan Jae-Lee Enslin wat gekies is vir die Ekurhuleni A-span. Sy het dan ook 'n prys ontvang vir haar deelname aan al vier SANESA-kompetisies.

Werner Bouwer is as die beste ruiter van ons skool aangewys en hy eindig agste in Ekurhuleni. Hy is ook gekies vir die Ekurhuleni A-span.

E.G. Jansen se span het algeheel tweede geëindig in hulle kategorie.

#Perdry2018 #TrotseJansen 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 14, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.