Kultuur: Nuus

September 11, 2018

Bernice Swartz, Charleen du Plessis en Monica du Plessis van Hoërskool Dr EG Jansen het puik tydens Heidelberg Streek Eisteddfod presteer.

 

Bernice Swartz (Gr 11):
Afdelingswenner in 18 genres in die Kreatiewe Skryfkuns, Sang, Modelwerk & Drama kategorieë. Algehele Kategorie- trofeewenner vir Ligte Vokaal, Voorbereide & Onvoorbereide Drama.

 

Charleen Du Plessis (Gr 11):
Afdelingswenner in 5 genres in die Drama kategorie.

 

Monica Du Plessis (Gr 8):
Afdelingswenner in 7 genres in die Drama kategorie.

 

Geluk met u leerders se ongelooflike prestasies!

 

Vriendelike Groete,

G M Strydom
Heidelberg Eisteddfod

 

Foto's: Bernice Swartz, Charleen Du Plessis & Monica Du Plessis, Senior Trofeewenners

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

MATRIEKAFSKEIDFOTO'S: 2019

November 18, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

November 18, 2019

November 18, 2019

November 15, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.