MyShcool Woolworths Kompetisie -Inspireer jou onderwyser jou?

August 22, 2018

Nomineer 'n onderwyser vir die Onderwysersdag Toekenning deur 'n brief te skryf wat ons vertel hoe jou onderwyser jou geïnspireer het en 'n verskil in jou lewe gemaak het.

Doen dit voor 31 Augustus en jou onderwyser en jou skool kan in pryse deel ter waarde van R450 000.

E-pos die briewe na mtd@woolworths.co.za

Onthou om die volgende op elke brief te noem:
(a) Naam en van van die leerder.
(b) Graad van die leerder.
(c) Naam van skool.

Pryse wat gewen kan word, is soos volg:

STREEKWENNERS:
1. 8 X Streekwenners - Laptop & R5000 Woolworths geskenkkaart.
2. Die skole van die 8 streekwenners (hierbo) sal 'n kontantprys van R10 000 elk ontvang.

LEERDERPRYS
1. 4 X Laerskool & 4 X Hoërskool - R5000 kontantprys per leerder.

ONDERWYSERSPRYS
1. Eerste prys: "Laptop" & R25 000 kontant + R25 000 Woolworths geskenkkaart.
2. Tweede prys: "Laptop" & R10 000 kontant + R10 000 Woolworths geskenkkaart.
3. Derde prys: "Laptop" & R5 000 kontant + R5 000 Woolworths geskenkkaart. 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.