EG Jansen se jaarlikse Internasionale aand.

May 30, 2018

Gasvryheidstudie leerlinge lê op die 16 Mei hul kwartaalikse eksamen af. Die tema van die restaurantaande was "Internasionale Aand"

 

Die leerlinge kies self watter land hulle wil uitbeeld en trek dan ook volgens die land aan. Daar was tafels van Ierland, Egipte en Indië om maar ‘n paar te noem.

 

‘n Ware kultuurbelewenis met heerlike, wêreldse disse.

 

#HotelSkool #Gasvryheidstudie #EGJansen

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.