BESPREEK BY ONS RESTAURANT

May 30, 2018

Bespreek Nou vir jou funksie by E.G. Jansen se eie Le Petit Restaurant en help met praktiese ure wat leerlinge moet aflê.

 

LE PETIT RESTAURANT

 

Dit is ons eie gesellige restaurant wat bestuur word deur die Hotelskool. Hierdie restaurant is ingerig om troues, verjaarsdae, reünies, enige onthale of partytjies aan te bied. Daar is flinke diens deur ons eie leerlinge, wat weer help met hulle praktiese ure wat ingewerk moet word.

 

Kom stel u eie spyskaart op. Sien hieronder vir keuses. Smaaklike geregte teen billike pryse...

 

Verdere reëlings:

  • Pons: R30 per beker

  • Venuegeld: R800 betaalbaar by BESPREKING. NIE terugbetaalbaar in die geval van kansellasie nie.

  • Tafeldoeke en overlays ingesluit

  • Minimum van 30 gaste

  • GEEN EIE DRANK. Kontantkroeg beskikbaar

  • Blomme ekstra

  • 50% deposito by bespreking

  • 10% fooitjie op totale bedrag vir leerders

  • Finale betaling 1 dag voor die funksie

  • Op aanvraag kan enige geregte bygevoeg word

Kontakpersone:

Sanette Lubbe: 074 897 8051
Marlize Burger: 072 827 2505

 

Vir meer inligting; https://www.egjansen.co.za/hotelskool

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

Oud-leerlinge presteer vir Southern Kings!

November 8, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

November 8, 2019

November 8, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.