Trekking by Home Corp South Africa​, Boksburg Tak:

May 6, 2018

 

Ons het Saterdag, 5 Mei tesame met Home Corp 'n gelukkige trekking gehad. 

Home Corp het die volgende pryse geborg:

 

10 x skryfbehoeftepakette ter waarde van R800 elk
10 x skooluniformpakette ter waarde van R2200 elk

 

Ons bedank Home Corp vir hulle volgehoue ondersteuning. Ondersteun hulle asb.

Jansengroete

 

#HomeCorp #OnsBorge #GrootPryse

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 14, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.