Atletiekuitslae van Inerhoër 2018

March 6, 2018

Baie geluk aan die volgende atlete met hulle prestasies tydens die interhoër op Woensdag 28 Februarie 2018 by Pilditchstadion in Pretoria.

 

1. Armandt van der Linde - Goud - Spiesgooi- Seuns 0/15
2. Ruan Bronkhorst - Goud - Hoogspring - Seuns 0/15
Ruan Bronkhorst - Goud - Verspring - Seuns 0/15
3. Mauritz Lottering - Goud - Hoogspring - Seuns 0/17
4. Franco Bredenkamp - Silwer- Hoogspring - Seuns 0/16
5. Charné van Vuuren Silwer - Hekkies - Dogters 0/15
6. Corlize Stolz - Silwer - 800 meter - Dogters 0/14
Corlize Stolz - Silwer - 1500 meter - Dogters 0/14
7. Chinique Joubert - Silwer - Hoogspring - Dogters 0/19
8. Henrico Hermann - Silwer - 200 meter - Seuns 0/15
9. Juan Jerling - Silwer - Gewigstoot - Seuns 0/15
10. Alyssa Botha - Silwer - Hoogspring - Dogters 0/15
11. Juan Oelofse - Silwer - 400 meter - Seuns 0/17
12. Claudia JV Rensburg - Silwer - 100 meter - Dogters 0/19
Claudia JV Rensburg - Silwer - 200 meter - Dogters 0/19
13. Simoné Bence - Brons - Spiesgooi - Dogters 0/16
14. Alison Steyn - Brons - Spiesgooi - Dogters 0/17
15. Tarryn Maartens - Brons - Spiesgooi - Dogters 0/15
16. Juan Oelofse - Brons - 200 meter - Seuns 0/17
17. Roedolf Bredenkamp - Brons - Hoogspring - Seuns 0/19
18. Hendrik Louwrens - Brons - Verspring - Seuns 0/15
19. Seuns 0/15 - Aflos - Silwer 
20. Seuns 0/17 - Aflos - Brons

 

 

#EGJansen #Atletiek2018

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 14, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.