E.G. Janen op kykNET NOU!

February 5, 2018

kykNET NOU se facebook bladsy het uiteindelik die aankondiging gemaak:

 

Eerskomende Maandag kuier die #SkoleTop10-span by Hoërskool Dr. E.G. Jansen in Gauteng. Ons kry die voorreg om by die rugby eerstespankamer in te loer en sien ook hoe die Graad 8's die klok lui en in matriek as volwaardige Jansies uitstap.

 

Maak seker jy skakel Maandag, 12 Februarie om 17h30 in op kykNET NOU!

 

#opgewonde #diebesteskool #egjansen

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.