Gholfnuus:
September 7, 2017
E.G. Jansen wil net baie geluk sê aan Nicole Strydom (gr. 8). Hulle Ekurhuleni gholfspan het 1e plek behaal tydens die NGGU Quadrangular toernooi op 17 Augustus.
Ons het sterre in elke sport.

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.