EG Jansen 2017 se matriekuitslae:

January 5, 2018

Ons is baie trots op elke 2017-matrikulant. 172 lê die eindeksamen af en behaal 124 vakonderskeidings.

 

Die volgende vakke het 'n 100%-slaagsyfer:

 

Afrikaans
Drama
Engels
Fisiese Wetenskap
Gasvryheidstudies
Lewensorientering
Rekenaartoepassingstegnologie 
Siviele Tegnologie
Toerisme
Wiskunde
Wiskunde Geletterdheid

 

55% van die leerders slaag met universiteitsvrystelling.

 

Fotos: Baie geluk aan die volgende top-presteerders

7 Onderskeidings Helanie Aucamp en Charné Hattingh 
6 Onderkskeidings: Nicole Erasmus en Nicole Rossouw
4 Onderskeidings: Angelique Kruger, Leonie Rossouw en Sabrina van Blerk

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 14, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.