Matriek Kloklui 2017

October 20, 2017

'n Reis van 'n duisend myl begin met 'n enkele tree...

 

Op 25 Oktober 2016 het 'n nuwe tradisie by Hoërskool Dr. E.G. Jansen begin, en op Vrydag 20 Oktober het hierdie jaar se matriekgroep die skool gegroet deur ook die klok vir die laaste keer te lui.

 

As 'n mens dink aan 'n nuwe reis, dan word 'n mens bang en opgewonde, twee emosies wat gewoonlik nie saam in 'n mens se siel draai nie. Pak jou tas vol van God se beloftes, vra Hom vir jou padkaart vorentoe en leef voluit.

 

Ons gaan die matrieks van 2017mis. Sterkte met die laaste skooleksamen mag dit goed gaan.

 

Jansiegroete.

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.