Aanlyn-skoolregistrasie vir Gauteng weer oop

November 2, 2017

 

Die Gauteng Departement van Onderwys (GDO) het weer aanlynregistrasies oopgestel vir ouers wat die sperdatum van 12 Junie gemis het. Die stelsel sal van vandag tot 10 November beskikbaar wees.

 

Registreer asseblief aanlyn om teleurstelling te voorkom.

 

Vir verdere navrae kan Daleen Els gekontak word:


Faks: (O11) 823 2139
E-pos: navrae@egjansen.co.za

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.