Seniorprysuitdeling bygewoon deur oud-Jansies

October 24, 2017

Ons senior prysuitdeling is gehou op Donderdag 19 Oktober. Ons het hierdie jaar twee oud Jansies uitgenooi om te kom deel in hierdie geleentheid.

 

Foto 1:
Me. Magda Slabbert (organiseerder) by mnr. Hans Sliep tydens die seniorprysuitdeling. Mnr. Sliep is 'n oudonderwyser van ons skool en het vanjaar die baithol- en triathol wêreldtitels vir die 8e keer gewen. Mnr. Sliep het die top sporttoekennings oorhandig.

Foto 2:


Me. Magda Slabbert (organiseerder) by prof. Christi van der Westhuizen tydens die seniorprysuitdeling. Prof. Van der Westhuizen is ' medeprofessor in Sosiologie aan die Universiteit van Pretoria en het in 1988 aan Hoërskool Dr. E.G. Jansen gematrikuleer. Prof. Van der Westhuizen het die top akademiese toekennings oorhandig.

 

Ons is baie trots op ons leerders, oud en jonk.

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

MATRIEKAFSKEIDFOTO'S: 2019

November 18, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

November 18, 2019

November 18, 2019

November 15, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.