Onderwysersdag by E.G. Jansen

October 13, 2017

Onderwysersdag word wêreldwyd op 5 Oktober gevier, maar aangesien Suid-Afrika se dag in die skoolvakansie val, vier ons dit vandag.

 

Elke onderwyser het dan ook 'n heerlike pizza en botteltjie "Happy Pills" gekry. JANSIES WAARDEER ALLE ONDERWYSERS. Dankie vir daardie ekstra myl, goeie woord, aanhou probeer en omgee. Julle is almal kosbaar.

You are:


T: Talented
E: Elegant
A: Awesome
C: Charming
H: Helpful
E: Efficient
R: Receptive

Jansiegroete


FEDSAS

 

#DankieOnnie #egjansenonniesisdiebeste

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.