E.G. Jansen O/15-span vaar goed in Fast 5-netbaltoernooi

October 10, 2017

Fast5 (oorspronklik bekend as Fastnet) is 'n variasie van netbal waar daar in plaas van sewe spelers slegs met vyf spelers gespeel word en waar elke kwartrondte net ses minute duur en nie 15 minute soos tydens gewone toernooie nie.

 

Die nasionale toernooi word aangebied deur die Suid-Afrikaanse Skole Netbal Unie (SASN) en is hierdie jaar gehou by die Izak Steyl Stadion in Sedibeng vanaf 1- 4  Oktober.

 

Hoërskool Dr. E.G. Jansen is baie trots op hierdie O/15-span wat algeheel 6de geëindig het in Suid-Afrika. Hulle deursettingsvermoë en harde werk motiveer almal om ook deurgaans harder te probeer.

 

Foto: T Fullard (Afrigter), A Mgoza, C Botha, A Steyn (Kaptein), C Bosman (Onderkaptein), C van Vuuren, L de Lange, A Trahms,  J Scott

  

 

 

 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.